{"product_id":"kosbaar-vir-hom-bevestigings-vir-vroue-van-geloof-afrikaans-inkleurkaartjies","title":"Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies","description":"\u003cp\u003eVoel dit soms of jy nie aan die wêreld se standaarde van sukses en skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie 44 inkleurkaartjies van \u003cem\u003eKosbaar vir Hom\u003c\/em\u003e is die ideale manier om jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44 bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en verlos is en dat Hy jou baie liefhet.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDink biddend na oor elke bevestiging terwyl jy inkleur en jou verheug in jou identiteit as 'n dogter van die Koning!\u003c\/p\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e44 inkleurkaartjies in 'n boksie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eElke kaartjie het 'n Bybel-gebaseerde bevestiging met 'n ondersteunende Bybelvers\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKaartjies is slegs aan een kant gedruk vir besinning en aantekeninge\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDik papier geskik vir potlode tot waterverf\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003cem\u003ePrecious and Loved\u003c\/em\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eUitgewer:\u003c\/strong\u003e Christelike Uitgewersmaatskappy\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eTaal:\u003c\/strong\u003e Afrikaans\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eGehoor:\u003c\/strong\u003e Vroue\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eAantal kaartjies:\u003c\/strong\u003e 44\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eFormaat:\u003c\/strong\u003e Boksset\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003eGrootte:\u003c\/strong\u003e 115 mm x 89 mm x 30 mm\u003c\/p\u003e","brand":"Christelike Uitgewersmaatskappy","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51610646446313,"sku":"6006937167643","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0799\/1600\/7657\/files\/IMG_1373.jpg?v=1785683934","url":"https:\/\/www.giftedtreasures.co.za\/products\/kosbaar-vir-hom-bevestigings-vir-vroue-van-geloof-afrikaans-inkleurkaartjies","provider":"GiftedTreasures","version":"1.0","type":"link"}