Skip to product information
1 of 3

Klein Beertjie leer oor liefde

Klein Beertjie leer oor liefde

Regular price R 35.00 ZAR
Regular price Sale price R 35.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

🚚 Delivery across South Africa in 3–5 business days · Shipping calculated at checkout

Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.

In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander — deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.

Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.

Produk Inligting

  • Skrywer: Bob Hartman
  • Illustreerder: Steve Brown / Zince Lourens
  • Taal: Afrikaans
  • Gehoor: Kinders (3–6 jaar)
  • Formaat: Sagteband
  • ISBN: 9781431626595
View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Klein Beertjie leer oor liefde
Klein Beertjie leer oor liefde9781431626595
Klein Beertjie leer oor liefde9781431626595
R 35.00/ea
R 0.00
Sold out
R 35.00/ea R 0.00