Skip to product information
1 of 3

Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies

Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies

Regular price R 119.00 ZAR
Regular price Sale price R 119.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

🚚 Delivery across South Africa in 3–5 business days · Shipping calculated at checkout

Voel dit soms of jy nie aan die wêreld se standaarde van sukses en skoonheid voldoen nie? Dat jy nie genoeg is nie?

Die 44 inkleurkaartjies van Kosbaar vir Hom is die ideale manier om jouself te herinner aan wie jy in Christus is. Terwyl jy die 44 bevestigings van jou identiteit as kind van God inkleur, sal jy daaraan herinner word dat jy deur jou hemelse Vader uitverkies, vergewe, en verlos is en dat Hy jou baie liefhet.

Dink biddend na oor elke bevestiging terwyl jy inkleur en jou verheug in jou identiteit as 'n dogter van die Koning!

  • 44 inkleurkaartjies in 'n boksie
  • Elke kaartjie het 'n Bybel-gebaseerde bevestiging met 'n ondersteunende Bybelvers
  • Kaartjies is slegs aan een kant gedruk vir besinning en aantekeninge
  • Dik papier geskik vir potlode tot waterverf
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Precious and Loved

Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy
Taal: Afrikaans
Gehoor: Vroue
Aantal kaartjies: 44
Formaat: Boksset
Grootte: 115 mm x 89 mm x 30 mm

View full details
Your cart
Product Product subtotal Quantity Price Product subtotal
Kosbaar vir Hom - Boksie vooraansig
Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies6006937167643
Kosbaar vir Hom: Bevestigings vir Vroue van Geloof – Afrikaans Inkleurkaartjies6006937167643
R 119.00/ea
R 0.00
R 119.00/ea R 0.00